EMERGENCY 021 887 4446
Dear Members
After recent heat wave conditions and the catestrophic fires in the Southern Cape with lives and structures lost and hundereds evacuated, I ask that you please read this newsletter and ensure that you are prepared that similar does not happen to you, or that you know what to do when a wildfire does occure on or near your property.
What I will touch on in this newsletter is only the tip of the iceberg and I ask that you please visit our website www.winelandsfpa.co.za/information-resources/ for more information. Also for the english version of the information below, please see the same page.
Report ALL veld fires to Cape Winelands District Fire Services on 0218874446
Brand gereedheid
  1. Brandtoerusting: Is u brandtoerusting reg? Start die pompe en werk die brandkrane? Het u genoeg pype wat nie lek nie? Is die personeel wat brand sal veg met beskermende klere uitgekit?
  2. Brandbane: Is alle brandbane in stand gehou met plantgooi op enkel-hoogte?
  3. Toegang vir brandweer: Kan die brandweerwaens by u huis en hoë risiko gebiede uitkom? Die groot brandweerwaens is 4m hoog, 3.5m wyd en 8m lang. Verseker dat hulle oor all brûe, deur alle hekke en onder all bome en boë kan pas. Verseker ook at daar genoeg draai plekke is wat groot genoeg is – veral op doodlopende paaie.
  4. Beskerm huise van ember douche: Is daar verdedigbare ruimte van meer as 10m om huise? Is die grass gesny? Is boome terug gesny van huise? Kan rietdakke maklik nat gemaak word en nat gehou word vir ure? Is alle droë plantmaterial om huise rond, in geute en onder houtdekke verwyder? Is daar watervulpunte naby wat sonder elektrisiteit en munisipale water toevoer sal werk?
  5. Op verkansie? Verseker dat daar op alle tye ‘n verantwoordelike persoon op of naby die perseel is wat brande onmiddelik sal reporteer, hekke kan oopmaak en die brand kan begin bestry.
  6. Ontruimings plan: Het die plaas ‘n ontruimingsplan? Is daar ‘n lys met wat om te pack? Is alle inwoners op die plaas bewus van die plan? Is reëlings getref vir troeteldiers en plaas diere?
‘n Brand rapporteer
  1. Rapporteer brand by Kaap Wynland Brandweer Dienste op 0218874446
  2. Stell alle bure in kennis
  3. Rapporteer brand op jou plaaslike Fire WhatsApp-groep en / of radio noodkanaal;
  4. Lede moet die vuur bestry; hulp aanbied, asook werkers en toerusting beskikbaar stel sodat die vuur so spoedig moontlik onder beheer te bring;
  5. Maak toepaslike toegangshekke oop en skakel elektriese heinings af;
  6. Indien nodig, plaas iemand om aanwysings te gee na die brand en watervulpunte, en om verkeer te reguleer;
  7. Wees bewus van huidige en voorspelde weer en ander faktore wat die brandgedrag kan beïnvloed om voor te berei vir voldoende voorsorgmaatreëls en aksies.
  8. Sodra die brandweerdienste arriveer, as ‘n geaffekteerde grondeienaar, verseeker dat u gereeld met die Incident Commander praat en kontakbesonderhede uitruil. Onthou die brandweer werk 24uur skofte – so wees bewus dat die Incident Commander soggends kan verander.
Reageer om ‘n brand te blus
Grondeienaars is verantwoordelik vir die veiligheid van alle familie, vriende, bure en kontrakteurs wat hulle versoek en / of toelaat om hulle te help om die vuur te beveg
  • Asseblief GEEN toeskouers! Dit is ‘n veiligheidmaatreël – aangesien hulle paaie en draaipunte blokkeer, en dikwels nie geklee, toegerus of opgelei is vir brandbestryding nie.
  • Toerusting: Maak seker dat al jou toerusting werk, al die nodige toerusting op die voertuig is endat watertenke vol is.
  • PPE: Maak seker jy en almal reageer met PPE (minimum lang jeans of overalls, leerstewels, katoenhemp, handskoene, drinkwater). Ander “good-to-haves” is flitslig in die nag, stofbril, mond- en neusbedekking, hoed. Kyk hier onder PPE vir meer.
  • Rapporteer aan die IC: Met aankoms rapporteer aan die persoen in beheer van die brand (Incident Commander), gee hom / haar jou naam, kontak nommer en aantal persone met jou.
  • Ry en parkering: Ry sonder om verkeerswette te verbreek om die veiligheid van alle padgebruikers te verseker. Parkeer sodat groot brandweerwaens steeds kan deur kom en maklik kan draai.
  • Kommunikasie: Maak seker dat u met u mede-grondeienaars kan kommunikeer en dat ten minste 1 van hulle direkte kommunikasie met die Incident Commander of u toegewese toesighouer het.
  • Uitkykpunte: Stel uitkykpunte vir spotfires en flare-ups.
  • VEILIGHEID: Hou altyd die veiligheid van jouself en jou span in gedagte!
Mop-up en Observasie
Mop-up is die belangrikste deel van brandbestryding !!! As dit nie behoorlik gedoen is nie, sal jy die volgende paar dae terug wees om dit alles weer te doen. Grondeienaars moet asseblief verantwoordelikheid hiervoor neem aangesien Brandweerdienste aan ander dele van die brand of ander voorvalle vrygestel moet word.
  1. Die toneel van die vuur mag nie sonder toesig gelaat word totdat die FPO of aangewese persoon / BBV Bestuurder / FMU Leier / Brandweerdienste tevrede is nie;
  2. Mop-up moet gedoen word tydens en direk na brandbestryding. Dit is die beveiliging van ‘n brandomvang van 10m deur:
    1. smeulende materiaal verder te verplaas in die verbrande gebied of te blus (afgekoel met water of gesmoor met sand);
    2. enige bosse en klein bome wat nog in die 10m oorbly af te kap en verder in die verbrande gebied in te beweeg;
    3. op heuwels waar rollende materiaal brandstof onder kan aansteek, klein sloote te grawe;
  3. Stel gereelde patrollies op. Patrolering moet eers eindig wanneer alle dele van die verbrandde area koud is (nie minder as 48 uur nie);
    1. het ‘n vinnige reaksie brandbestryding voertuig op oystand om aandag te skenk aan enige flare ups;
    2. kry weervoerspelling vir veranderinge in windrigting of toename in windsnelhede en vermeerder dan partollies;
  4. Patrollies moet meer regreeld en langer as 48 uur wees waar:
    1. brande onder die oppervlakmag plaasvind, bv. in digte rommel of moeras-agtige grond;
    2. boomstompe nog smeul.
Ander belangrikke inligting
  1. Beserings wat meer as basiese noodhulp benoodig moet dadelik aan die Incident Commander rapporteer word.
  2. Donasies van kos en water
    1. Die Brandweer Dienste en ander Agendskappe het begroting vir kos en donasies is ‘n luuksheid en nie ‘n noodsaklike nie.
    2. Voedselveiligheid is baie belangrik!! Daar is nie fasiliteite om kos koud te hou of dadelik uit te deel nie.
    3. Individuele porsies word verkies.
  3. Lugondersteuning vir privaatoproep
    1. Working on Fire sal, as beskikbaar, privaatoproepe vat.
    2. Moet deur die Incident Commander gereël word!!
  4. Aanmeld van brand by SAPS
    1. Dit work aanbeveel dat grondeienaars alle brande by SAPS aanmeld en ‘n CAS nommer kry.
    2. Neem kennis dat “brandstigting” slegs vir geboue geldig is. Veldbrande moet onder die Nasionale Veld- en Bosbrand wet anngemeld word.
    3. Sien asselbief ons webblad vir meer inligting hier.
Burn Permits
The period for controlled burning is May to October and therefore no controlled burning will be allowed during the summer. 
However we understand that certain burns cannot wait till May and therefore Special burn permits kan be applied for (click here to go to application form):

  1. dry grass- and vleilands (November – 20 December)
  2. preparing of cultivated lands for planting (January – April)
  3. Fybos (March – April)
  4. rubbish pits (no plastic) (November – April, except for 20 December – 2 January)

NO BURNING WILL BE ALLOWED WHEN THE FIRE DANGER INDEX IS FORECAST TO BE RED (very dangerous) OR ORANGE (dangerous)!!!!